HOOFSTUK 3
Voer die opdragte tussen hakies uit:
1.
|
Barries
was (unconscious – gee die
Afrikaans) ___ toe hy by die hospitaal kom. Sy ma was die enigste (visitor – gee die Afrikaans) ___ wat
by hom toegelaat is.
|
2.
|
Skynbaar
het Butcher (besmette, besette, besete – kies die regte woord) ___ dagga aan
Barries verkoop en dit het hom (gif – gee 'n afgeleide werkwoord) ___.
|
3.
|
Kaptein
Mfeka wil Barries (in hegtenis neem - gee een woord) ___ vir die onwettige
besit van (verbied – gee 'n afgeleide byvoeglike naamwoord) ___ dwelms.
|
4.
|
(Sers.
– skryf die woord) ___ Schreuder versoek dat Barries hulle moet gaan wys wie
dwelms (vir, aan, by – kies die regte voorsetsel) ___ hom verkoop.
|
5.
|
Kaptein
Mfeka dink jongmense (respek) nie meer (oud – gee die regte vorm) ___ mense
nie. Hulle wil net (lieg – gee 'n
afgeleide naamwoord) ____vertel, rook, speel en ander mense (doodmaak – gee
'n sinoniem) ____
|
6.
|
Barries
dink sy ma en die polisie het (saamsweer – gee die regte vorm) ___ om hom uit
Johannesburg (wegkry) ____
|
7.
|
Kaptein
Mfeka is (excited – gee die
Afrikaans) ___ om te hoor dat Barries Oos-Kaap toe gaan. Hy het ook daar
(opgegroei – gee 'n sinoniem) ___.
|
8.
|
Kaptein
Mfeka sal (tevrede – gee die intensiewe vorm) ___ wees met Barries in die
Oos-Kaap, solank hy van sy (verslaaf – gee 'n afgeleide naamwoord) ___
genees.
|
9.
|
Barries
dink dis 'n (sameswering, komplot, konspirasie – kies die verkeerde
woord) teen hom om hom na sy pa toe te
stuur.
|
10.
|
Die
skool sal Barries se jaarpunt (i.p.v. – skryf in woorde) ___ sy eksamenpunt
gebruik vir promosie gebruik. Nou kan hy (onmiddellik – gee 'n sinoniem) ___
Oos-Kaap toe vertrek.
|
[Bron: <a
href="https://www.clipart.email/">clipart.email</a>]
Baie dankie! Ons waardeer die hulp en my leerders vind beslis baat by hierdie oefeninge! Weereens baie dankie AthenA
AntwoordVee uit