VERHOUDINGS
'n Belangrike aspek in Lien se
Lankstaanskoene wat aandag verdien, is om te let op die verhoudings wat daar
tussen verskillende karakters bestaan. Karakters funksioneer nie in isolasie en
op hul eie nie; daar is voortdurende interaksie met mekaar. Kyk na die
verhoudings tussen die volgende persone in die boek.
·
Lien en haar ma
·
Lien en Braam
·
Lien se ouers
·
Lien en Wouter
·
Lien en Miemie
·
Lien en Roos
·
Lien en Tibbey
·
Lien en haar pa
·
Lien en Kuifie
·
Lien en Hein
·
Lien en tannie Bets
·
Lien en Dirkie
·
Lien en Donovan
·
Lien en juffrou Breytenbach
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking