Woensdag 20 Maart 2019

10 VRAE OOR Miemie en Sally in Lien se Lankstaanskoene


Miemie

1.
Wat is Miemie se van?
2.
Hoe verskil haar lewensomstandighede huidiglik van Lien s'n?
3.
Hoekom kan ons haar gesin ook 'n disfunksionele gesin noem?
4.
Miemie se ma herinner 'n mens sterk aan Lien se ma. Hoekom?
5.
Hoe sal jy Miemie se verhouding met haar ouers beskryf?

Sally

6.
Wat is Sally se van?
7.
Wat is die probleem by Sally-hulle se huis?
8.
Hoekom is Sally se omstandighede eintlik nog slegter as Lien s'n?
9.
Hoe probeer Sally kompenseer vir haar ongelukkige huislike omstandighede?
10.
Wat sê Sally vir Lien van hulle omstandighede?


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking