'n Besoek aan Spar,
want "halfprys is halfprys"
1.
|
Wat gaan Lien
elke middag in die winkelsentrum doen as sy klaar gewerk het?
|
2.
|
Wie gaan saam
Spar toe vir die spesiale aanbieding?
|
3.
|
Hoe weet Rose van
die spesiale aanbod by Spar?
|
4.
|
Watter twee
kosprodukte word skynbaar teen halfprys aangebied?
|
5.
|
Hoekom stel Tibby
nie regtig belang in die spesiale aanbod nie?
|
6.
|
Wat laat Lien
agterdogtig raak as sy by die rakke kom waar die goedkoop blikkies kos is?
|
7.
|
Rose se blikkies
word by die kassier geskandeer. Waarteen objekteer Rose as sy dit sien?
|
8.
|
Hoe reageer die
ander kopers in die ry oor die oponthoud?
|
9.
|
Hoe kry
Lien-hulle de produkte uiteindelik wel teen halfprys?
|
10.
|
Watter fout het
Lien-hulle se informant blykbaar begaan?
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking