Lien verloor haar
werk by Malie Dry
1.
|
Wie kry vir Lien
die werk by Malie?
|
2.
|
Watter soort werk
moet Lien daar doen?
|
3.
|
Beskryf Malie
kortliks.
|
4.
|
Watter
irriterende gewoonte het Malie wanneer sy praat?
|
5.
|
Watter soort
winkel is Malie se Tuin/Malie’s Garden?
|
6.
|
Hoekom, dink jy,
word dit so genoem?
|
7.
|
Op die tweede dag
by Malie se Tuin is daar ‘n insident wat Lien haar werk kos. Vertel kortliks
in een of twee sinne wat gebeur het.
|
8.
|
Lien en Agnes
moet betaal vir die skade wat hulle veroorsaak het. Hoe groot is die skade,
volgens Malie se berekening?
|
9.
|
Op watter manier
moet Lien en Agnes vir die skade betaal, volgens Malie?
|
10.
|
Wat besluit Lien
om te doen eerder as om die skade af te betaal?
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking