Christine Jooste by
Pick 'n Pay
1.
|
Wat het Lien 'n
paar aande voor hierdie insident ontdek toe sy haar ma se bankkaart in die
OTM geplaas het?
|
2.
|
Waar is Lien
wanneer sy 'n boodskap van tannie Bets kry om dadelik na haar woonstel toe te
kom?
|
3.
|
Wie is almal in
tannie Bets se woonstel wanneer Lien daar aankom?
|
4.
|
Wat het Lien se
ma by Pick 'n Pay gedoen wat haar in die moeilikheid laat beland het?
|
5.
|
Wie vertel vir Lien
en Braam van die insident by Pick 'n Pay?
|
6.
|
Hoe probeer
tannie Bets die insident onderspeel?
|
7.
|
Sê kortliks
hoekom die bestuurder van Pick 'n Pay bereid was om Lien se ma nie aan die
polisie te rapporteer nie.
|
8.
|
Waarheen wil
tannie Bets-hulle vir Lien en Braam stuur terwyl hulle ma in die kliniek is?
|
9.
|
Wat besluit hulle
uiteindelik om te doen?
|
10.
|
Wat moet Lien en
Braam tannie Bets egter belowe?
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking