Donderdag 07 Februarie 2019

10 VRAE OOR Filmstudie: Ballade vir 'n Enkeling (6)


Bestudeer die volgende skermskoot en beantwoord dan die vrae daaroor.




1.
Wie is die karakter in hierdie skermskoot?
2.
Waar bevind sy haar op hierdie oomblik?
3.
Beskryf kortliks wat hierdie karakter se kleredrag van haar aandui.
4.
Verduidelik kortliks wat hierdie karakter se gesigsuitdrukking verklap.
5.
Verduidelik wat hierdie karakter se liggaamstaal van haar sê.
6.
Watter soort kameraskoot word hier gebruik?
7.
Wat is die doel van hierdie kameraskoot gewoonlik?
8.
Waarom word die karakter reg in die middel in hierdie kameraskoot geplaas?
9.
Verklaar die beligting in hierdie skermskoot.
10.
Wat is die funksie van die objekte wat hierdie karakter omring?


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking