1.
|
Watter twee
karakters verskyn in die skermskoot?
|
2.
|
Waar bevind
hierdie twee karakters hulle?
|
3.
|
Waarom het die
karakter in 'n sittende posisie 'n verband om sy hand?
|
4.
|
Waar presies lê
die tweede karakter?
|
5.
|
Hoekom het
hierdie twee karakters nie hemde aan nie?
|
6.
|
Wat word die kameraskoot
in hierdie skermskoot genoem?
|
7.
|
Wat is gewoonlik
die funksie van so 'n skermskoot?
|
8.
|
Sou jy sê dat
hierdie skermskoot geslaagd is?
|
9.
|
Verduidelik die
simboliek van die plek waar die karakter wat lê, hom bevind?
|
10.
|
Wat is die
simboliek van die stof en grond op die agtergrond van hierdie skermskoot?
|
Donderdag 07 Februarie 2019
10 VRAE OOR Filmstudie: Ballade vir 'n Enkeling (5)
Bestudeer die volgende skermskoot en beantwoord dan die vrae daaroor.
Etikette:
10 vrae oor ...,
Ballade vir 'n Enkeling,
Filmstudie
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking