Bestudeer die volgende
skermskote en beantwoord dan die vrae daaroor.
SKERMSKOOT 1
SKERMSKOOT 2
SKERMSKOOT 3
1.
|
Identifiseer die karakters in die drie skermskote.
|
2.
|
Op wie rig die karakter in Skermskoot 1 die vuurwapen?
|
3.
|
Op wie rig die karakter in Skermskoot 2 die vuurwapen?
|
4.
|
Waar vind die toneel in Skermskoot 1 en Skermskoot 2 plaas?
|
5.
|
Waar vind die toneel in Skermskoot 3 plaas?
|
6.
|
Verklaar die gebruik van kleur in Skermskoot 3.
|
7.
|
Verduidelik die intensie van die karakters in Skermskote 1 en 2.
|
8.
|
Verduidelik die intensie van die karakter in Skermskoot 3.
|
9.
|
Die karakter in Skermskoot 1 kan as 'n antagonis/protagonis/tritagonis
bestempel word.
|
10.
|
Bespreek kortliks die verskillende gesigsuitdrukkings van die drie karakters in die skermskote.
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking