Leerders
moet bewys lewer dat hulle visueel geletterd is en dus die volgende tegnieke ken:
|
|
1.
|
die verskillende
kameraskote en -hoeke en die funksie daarvan in 'n raam
|
2.
|
redigering
binne 'n toneel
|
3.
|
basiese
kamerabewegings soos bv. swenk ("panning"), spoor ("tracking"),
knikke ("tilting")
|
4.
|
in- en
uitzoem en die funksionering binne 'n reeks opeenvolgende skote
|
5.
|
lig en
kleur
|
6.
|
filmiese
tegnieke soos rolverdeling, kostumering, grimering, lyftaal en gesigsuitdrukkings
|
7.
|
die
klankbaan en dié se verhouding met die visuele aspek van die rolprent
|
8.
|
verskillende
soorte klankbane (temamusiek, sinchroniserende en nie-sinchroniserende klankbane,
en agtergrondmusiek), en die verskille in funksie en gebruik daarvan
|
9.
|
samestelling
van verskillende rame
|
10.
|
toneelskikking
in spesifieke raampies: vooropstelling, agtergrondmateriaal, opposisies, wat
doelbewus geïgnoreer is, ens.
|
[Aangepas uit bron: IEB
VAR Afrikaans Eerste Addisionele Taal, 2017]
[Bron: https://www.monster.ca/career-advice/article/careers-in-the-film-industry]
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking