FILMSTUDIE OPSTEL
Ballade vir
'n enkeling
TYD: 1 uur
PUNTE: 20
OPDRAG
Skryf 'n opstel van 250–300 woorde waarin jy die
liefdesdriehoek in Ballade vir 'n enkeling
aan die hand van die gegewe skermskote bespreek. Verwys na die ontstaan, die
verloop en die uiteinde van hierdie liefdesdriehoek. Beplan jou opstel deeglik
voordat jy dit skryf.
SKERMSKOOT 1
SKERMSKOOT 2
SKERMSKOOT 3
Waar kan die antwoorde vir die vrae gekry word ? Ek het die filmgids vir leerders sowel as die onderwysersgids gekoop maar die vrae is nie daarin nie.
AntwoordVee uit