Filmstudie: Ballade vir 'n Enkeling Opstel
FILMSTUDIE OPSTEL
Ballade vir
'n enkeling
TYD: 1 uur
PUNTE: 20
OPDRAG
Die mise-en-scène of stelinkleding werk
gewoonlik subtiel op kykers se emosionele en intellektuele response in sonder
dat hulle bewus is daarvan. Die skermskoot hieronder is 'n "klein
toneeltjie", maar vertel vir die kyker so baie. Skryf 'n opstel van 250–300
woorde waarin die mise-en-scène in hierdie toneel ontleed. Verduidelik wat dit
vir die kyker van die tydperk waarin die film afspeel en die omstandighede
waarin Jacques grootgeword het, vertel. Spreek jou uit oor die geslaagdheid van
hierdie toneel. Beplan jou opstel deeglik voordat jy dit skryf.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking