FILMSTUDIE OPSTEL
Ballade vir
'n enkeling
TYD: 1 uur
PUNTE: 20
OPDRAG
Die mise-en-scène van enige toneel in 'n film
sluit die stel, die beligting, die kostuums en die akteurstyl in. Skryf 'n
opstel van 250–300 woorde waarin die mise-en-scène in hierdie toneel ontleed.
Beplan jou opstel deeglik voordat jy dit skryf. Gee aandag aan die volgende
aspekte:
Die gebruik van kleur in die toneel
Die belangrikheid van die stel
Die beligting in hierdie toneel
Die twee akteurs se spel
Hierdie toneel speel binnenshuis af. Wat is op
hierdie tydstip besig om buite die huis te gebeur?
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking