FILMSTUDIE OPSTEL
Ballade vir
'n enkeling
TYD: 1 uur
PUNTE: 20
OPDRAG
Skryf 'n opstel van 250–300 woorde waarin jy vertel
wat tussen die twee skermskote hieronder gebeur het. Beplan jou opstel deeglik
voordat jy dit skryf. Gee aandag aan die simboliek wat in die twee skermskote
voorkom en hoe dit die gebeure beïnvloed het.
SKERMSKOOT 1
SKERMSKOOT 2
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking