Gebruik
die woorde in die woordwolk om die sinne korrek te voltooi.
Die tienermeisie se pa is die _____ in hierdie gedig. Die
woord _____ dui aan dat die meisie die liedjie se woorde baie herhaal. Die
liedjie het 'n toon van _____ en die meisie kan met Taylor Swift _____, want sy
is ook eensaam. Die meisie het niemand wat gedurende _____ by haar sit nie en
by die huis is sy ook _____ wanneer sy op haar bed gaan lê. In die _____
verloor bome hul _____ en die meisie kan dit nou vir die eerste keer verstaan.
Dinge in die lewe is ook _____ en kan nie vir altyd duur nie. Die
meisie in die gedig se naam is moontlik _____.
Wonderlike idee om woordeskat uit te brei en vas te le. Baie oulik. Dankie
AntwoordVee uitOulik! Leerders geniet altyd hierdie tipe vrae.
AntwoordVee uit