Gebruik die woorde in die woordwolk om die sinne korrek
te voltooi.
Van alle dae in die week is 'n _____ moontlik die eensaamste
dag, veral die _____. In hierdie gedig is die mense dan in hul ____ terwyl
_____ hoog in die lug rondvlieg. Stadig _____ hulle grond toe en gaan sit dan op
die _____ buite die mense se _____ vanwaar hulle kan _____ na wat elkeen doen.
Die voëls is die rowers en die mense is die _____. "Skerp oë" dui aan
dat die voëls _____ is en niks miskyk nie.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking