Gebruik die woorde in die woordwolk om die sinne korrek
te voltooi.
"Wik en weeg" dui die ma se _____ aan of sy
moes _____ raak of nie. Die kind het reeds voor sy/haar ____ geweet dat hy/sy
'n _____ baba sou wees. ____ is 'n liefdesterm wat die spreker dus nie kan sê
nie. Die spreker hou die _____ indirek hiervoor verantwoordelik.
Die titel is 'n voorbeeld van _____, want dit is nie die
_____ wat 'n mens gewoonlik sal gebruik nie. Die _____ aan die einde van die
vierde _____ dui aan dat die spreker hierna gaan sê wat hy/sy nou weet.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking