Kies die woord uit die woordwolk om die volgende sinne korrek te voltooi:
Baie brode wat
saamgebak word, is 'n _____ brode.
'n Klomp wasgoed wat
saam gewas word, is 'n _____ wasgoed.
Baie vrugtebome saam,
is 'n _____.
Leeus, olifante,
buffels en koedoes is _____.
Skape en bokke is
_____.
Katoen, sy en nylon is
_____.
Aasvoëls, kraaie en
valke is _____.
Slange, akkedissie en
krokodille is _____.
Botter, kaas en melk is
_____.
Baie mense bymekaar is
'n _____.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking