Iemand wat nie sterk
drank gebruik nie, is 'n _____.
Iemand wat goedere
opveil tydens 'n vendusie, is 'n _____.
Iemand wat nie kan lees
of skryf nie, is 'n _____.
Iemand wat baie swak
lees en skryf, is 'n _____.
Iemand wat aangekla
word in 'n hof, is 'n _____.
'n Passasier in 'n
motor, kan ook 'n _____ genoem word.
Iemand wat motors
regmaak, is 'n _____.
Iemand wat goedere
maak, is 'n _____.
Iemand wat bedwing word
om sy/haar land te verlaat, is 'n _____.
Iemand wat geld aan
liefdadigheidsfondse skenk, is 'n _____.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking