Maandag 17 Desember 2018

Woordeskat: Sinonieme (26)


Soek die woord in Kolom B wat 'n sinoniem van die woord in Kolom A is.

1.
amusant
A.
alleen
2.
balans
B.
gesels
3.
eensaam
C.
skraal
4.
ervaar
D.
geskenk
5.
klets
E.
kalm
6.
heerlik
F.
snaaks
7.
maer
G.
beleef
8.
present
H.
ewewig
9.
rustig
I.
welslae
10.
sukses
J.
lekker


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking