Kies telkens die korrekte woord uit die woordwolk om die volgende sinne korrek te voltooi:
'n Vrou wie se man
oorlede is, is 'n _____.
'n Man wie se vrou
oorlede is, is 'n _____.
'n Kind wie se ouers
oorlede is, is 'n _____.
Iemand met twee
vrouens, is 'n _____.
Iemand met meer as twee
vrouens, is 'n _____.
Iemand wat sleutels en
slotte maak, is 'n _____.
Iemand by wie 'n mens
geld kan leen, is 'n _____.
Iemand wat baie vir sy/haar
medemens doen, is 'n _____.
Iemand wat 'n vliegtuig
bestuur, is 'n _____.
Iemand wat nie aan
oorlog glo nie, is 'n _____.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking