Vrydag 28 Desember 2018

Die driehoekige sirkel: Tien eienskappe - George Thompson


George Thompson is die snelbouler en krieketkaptein in Caro se krieketspan. Hier volg tien eienskappe van George:

lank
blond
intelligent
welsprekend
natuurlike talent
beïnvloedbaar
aanhitser
swak gesindheid
gemeen
glo geld maak alles reg



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking