Vrydag 28 Desember 2018

Die driehoekige sirkel: Tien eienskappe - Gawie


Gawie is Caro se regterhand met die krieketafrigting. Hier volg tien eienskappe van Gawie:

oulike seun
dra bril
getrou
krieketondersteuner
staatmaker
slim
maak ontledings
manmoedig
bemoedigend
vat George aan


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking