Salome van Biljon is die
antagonis in Die driehoekige sirkel. Hier volg tien eienskappe van Salome:
koue blou oë
dik blonde hare
besondere skoonheid
nukkerig
venynig
jaloers
vyandig
moeilikheidmaker
onvergenoegd
katterig
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking