Donderdag 27 Desember 2018

Die driehoekige sirkel: Tien eienskappe - Caro Eksteen


Caro Eksteen is die hoofkarakter in Die driehoekige sirkel. Hier volg tien eienskappe van Caro:

'n onderwyseres in haar twintigerjare
vreemde groen oë
roesbruin hare
klein figuurtjie
doelgerig
besondere werkywer
pragtige suiwer sangstem
mooi lag
tree nooit impulsief op nie
beginselvas



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking