Vrydag 28 Desember 2018

Die driehoekige sirkel: Tien eienskappe - Steyn Brink


Steyn Brink is Caro se mede-kollega en nuwe liefde in Die driehoekige sirkel. Hier volg tien eienskappe van Steyn.

Wiskundeonderwyser
plaasboer
aantreklike man
sterk netjiese hande
harde werker
beskermend
openlik
eerlik
ondersteunend
fyn aanvoeling


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking