Sondag 04 November 2018

Die driehoekige sirkel: Literêre opstel 5


Gebruik die foto hieronder as stimulus om die volgende opstelvraag van 300–350 woorde te beantwoord.

Identifiseer die karakters in Die driehoekige sirkel wat doelbewus nuwe lewenskeuses moet maak en 'n ander/nuwe lewenspad moet bewandel. Beskryf hul keuses, hul reis en die gevolge van hul keuses.


 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking