Maandag 05 November 2018

10 VRAE OOR Die Testament: Die buiteblad (1)


1.
Wat is die titel van hierdie drama?
2.
Watter soort drama is dit?
3.
Wie is die skrywer van hierdie drama?
4.
Identifiseer vyf voorwerpe wat op die voorblad verskyn.
5.
Op die agterblad word hierdie drama bestempel as 'n _____ drama.
6.
Hoeveel karakters word op die agterblad geïdentifiseer?
7.
Wie se testament is in hierdie drama ter sprake?
8.
Wat is die van van die gesin wat betrokke is by die testament?
9.
Skryf die boodskap van hierdie drama in een sin neer.
10.
Maak 'n opsomming van die teks op die agterblad en skryf dit in drie kort sinne neer.

[Die Testament word uitgegee deur First League Trading]
 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking