Saterdag 03 November 2018

Die driehoekige sirkel: Die sirkel-motief (7)

"Die volgende oomblik is Gawie by haar. "Juffrou … Juffrou!" hyg hy, maar dan sien jy net boek trek in sy vaart om by die spelers op die veld aan te sluit.

Asof in stadige aksie sien sy hoe George vir Gawie opraap …"

Gawie is 'n newekarakter in Die driehoekige sirkel wat 'n belangrike rol speel in die uiteindelike sukses van die krieketspan. En Gawie speel nie eens krieket nie … Verduidelik in 'n opstel van 300–350 woorde hoe jy Gawie se rol sien as iemand wat versoening bring in die krieketspan en uiteindelik deur George opgeraap word om deel te word van die seëvierende kring spelers.
 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking