Saterdag 03 November 2018

Die driehoekige sirkel: Die sirkel-motief (6)


Caro se fotoalbum verskaf verskeie leidrade oor haar ongelukkige verlede. Gebruik die inligting wat daarin verskaf word en skryf 'n opstel van 300–350 woorde waarin jy Caro se verlede beskryf. Sê hoe sy daarin slaag om vrede te maak met haar ongelukkige verlede en die kringloop te voltooi.




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking