Saterdag 03 November 2018

Die driehoekige sirkel: Die sirkel-motief (5)


"Die beeld bly afgeëts in haar brein. Swart, wit en bruin hande, wat vanaf verskillende punte in die sirkel, mekaar triomfantelik vind."

Bespreek die gebeure wat aanleiding gegee het tot die beskrywing in die aanhaling hierbo in 'n opstel van 300-350 woorde. Toon verder aan hoe dit aansluit by die sirkelmotief in Die Driehoekige Sirkel.



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking