Donderdag 15 November 2018

10 VRAE OOR Sonvanger deur Valiant Swart

1.
Wie/Wat word in hierdie gedig aangespreek?
2.
Weet jy hoe 'n sonvanger lyk?

2.1
Wat is die noodsaaklikste komponent (onderdeel) van 'n sonvanger?

2.2
Hoekom?
3.
Gedurende watter tyd van die jaar speel hierdie gedig af?
4.
Haal paslike woorde aan wat jou antwoord in Vraag 3 steun.
5.
Ons lees in reël 4: "Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?" Die kamer het egter verander. Hoe is dit nou in die kamer, volgens die eerste twee strofes?
6.
Met watter woorde smeek die spreker by die sonvanger?
7.
Wat kan die sonvanger doen om te ontspan as hy in die "huisie in my hart" kom woon?
8.
Waarna, dink jy, verwys "die draaie op die pad" figuurlik in hierdie gedig?
9.
In watter luim is die spreker wanneer hy in die gedig praat? Kies jou antwoord uit die volgende:

A
opgewonde

B
depressief

C
dankbaar

D
verveeld
10.
Haal 'n goeie voorbeeld van allliterasie uit strofe 3 aan.




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking