Vrydag 09 November 2018

10 VRAE OOR Die Testament: Spreekbeurt 1 – 98

1.
Wat besef die luisteraar/leser dadelik as daar "komiese openingsmusiek" speel?
2.
Watter leidrade is daar reg van die begin af dat die Rousseau-gesin dalk geldelike probleme kan hê?
3.
Op watter manier was oom Josef familie van die Rousseau-gesin?
4.
Hoe reageer die volgende persone op die nuus van oom Josef se dood?

4.1
Katinka

4.2
Zenobia
5.
Gee een woord waarmee Zenobia vir oom Josef karakteriseer pas nadat sy van sy dood verneem het.
6.
Wat is die simboliek van die plaas se naam wat aan Herman nagelaat word?
7.
Wie of wat is Fielies?
8.
Hoe word daar vir Mieta en Jantjie in die testament voorsiening gemaak?
9.
Maak 'n lys van die voorwaardes in die testament wat die prokureur vir die erfgename uitstippel.
10.
Watter bedrag geld kan die Rousseau-gesin dalk erf?



[Let wel: Hierdie is nie 'n prent van 'n 1945 Willis-bakkie nie, slegs 'n afbeelding van 'n ou bakkie.]

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking