Woensdag 07 November 2018

10 VRAE OOR Filmstudie: Ballade vir 'n Enkeling (4)


Bestudeer die twee skermskote en beantwoord dan die vrae wat volg:

SKERMSKOOT 1


SKERMSKOOT 2

  
1.
Wat word die kameraskoot in Skermskoot 1 genoem?
2.
Wat is die funksie van die soort skermskoot?
3.
Wat is die naam van die karakter wat in Skermskoot 1 getoon word?
4.
Waarom dra sy 'n kamera oor haar skouer?
5.
Wat word die kameraskoot in Skermskoot 2 genoem?
6.
Beskryf die funksie van die kameraskoot wat in Vraag 5 genoem word.
7.
Wie is die karakter wat links onder verskyn in Kameraskoot 2?
8.
Beskryf kortliks die funksie van die beligting agter die karakter in Kameraskoot 2.
9.
Waar speel hierdie tonele af?
10.
10.1
Wat kom doen die twee vrouens hier?

10.2
Beskryf kortliks watter hartseer toneel later in hierdie gebou afspeel.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking