Dinsdag 06 November 2018

10 VRAE OOR Die testament: Rolverdeling

Pas die woorde in kolom B by die beskrywing in Kolom A.

1.
Hy is ongeveer 25 jaar oud

A.
Gideon
2.
Gideon se van

B.
Herman
3.
Sy is 'n baie hulpvaardige mens

C.
Josef
4.
Sy is jonk en parmantig

D.
Mieta
5.
Sy is 'n sekretaresse

E.
Katinka
6.
Hy is 'n vrolik en vol grappe

F.
Ruan
7.
'n Staatdiensamptenaar

G.
Jantjie
8.
Die prokureur wat die boedel beredder

H.
Zenobia
9.
Hy is oorlede

I.
Hansen
10.
Herman se vrou se naam

J.
Janke


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking