Voltooi die onderstaande sinne met die woorde uit die
woordwolk.
Die _____ Die Testament handel oor Oom Josef _____ se
testament. Oom Josef se erfgename is _____ Rousseau, sy broer se seun, wat getroud
is met _____. Hulle dogter se naam is _____. Ander erfgename is _____, oom
Josef se _____, en die huishoudster _____. Oom Josef se testament is 'n poging
om te keer dat sy erfgename _____ moet lewe, maar hulle moet _____ lewe.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking