Maandag 15 Oktober 2018

10 VRAE OOR Filmstudie: Ballade vir 'n Enkeling (3)



SKERMSKOOT 1




SKERMSKOOT 2





1.
Identifiseer die gebou in Skermskoot 1.
2.
Waarom is daar rooi en wit bande voor die een woonstel aangebring?
3.
Gee 'n goeie rede hoekom jy dink daar nie vensterruite voor hierdie opening is nie.
4.
Wie se woonstel is dit?
5.
Wie het lank saam met die karakter gewoon wat jy in Vraag 4 geïdentifiseer het?
6.
Hoekom is hierdie twee karakters uitmekaar?
7.
Wie kom na hierdie woonstel toe om ondersoek in te stel?
8.
Identifiseer die gebou in Skermskoot 2.
9.
Wat kom Gavin Greeff hier doen?
10.
Hoe kry hy dit reg om op 'n belangrike leidraad af te kom?

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking