Lees Hoofstuk 15 noukeurig deur en beantwoord dan die
volgende vrae:
1.
|
Wie het die
woorde op die prentjie hieronder geskryf?
|
2.
|
Waar kry Caro
hierdie woorde na soveel jare weer?
|
3.
|
Hoe het Caro
oorspronklik hierdie woorde in die hande gekry?
|
4.
|
Waarom was Caro
so verbaas toe sy destyds hierdie woorde ontvang het?
|
5.
|
Verduidelik wat
dit was wat Caro al die jare alleen moes dra.
|
6.
|
Caro wonder of
_____ ooit berou gehad het oor die gebeure van die verlede.
|
7.
|
Wat was Caro se enigste
doelstelling met haar terugkeer na haar geboortedorp?
|
8.
|
Hoe word hierdie
doelstelling toenemend gefrustreer?
|
9.
|
Wat was die
enigste woord wat Caro na soveel jaar wou hoor?
|
10.
|
Caro lewe 'n
leuen. Op watter manier leef Steve ook 'n leuen?
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking