| 
   
1. 
 | 
  
   
Van watter nasionaliteit
  is Susan Boyle? 
 | 
 |
| 
   
2. 
 | 
  
   
Die mense in die ouditorium waar die kompetisie plaasgevind het, word 'n 'kakelende gehoor' genoem. Wat verstaan jy onder 'kakelende' in die konteks van die gedig? Kies jou antwoord uit die volgende moontlikhede en skryf net die letter van die regte antwoord neer. 
 | 
 |
| 
   | 
  
   
A. 
 | 
  
   
entoesiastiese 
 | 
 
| 
   | 
  
   
B. 
 | 
  
   
spottende 
 | 
 
| 
   | 
  
   
C. 
 | 
  
   
opgewonde 
 | 
 
| 
   | 
  
   
D. 
 | 
  
   
verbaasde 
 | 
 
| 
   
3. 
 | 
  
   
In reël 9 kry ons 'n voorbeeld van konnotasie. Verduidelik kortliks hoekom dit in
  die konteks van die
  gedig konnotasie en nie denotasie
  is nie. 
 | 
 |
| 
   
4. 
 | 
  
   
Ons lees in die gedig van 'n 'swanesang'. Waarna verwys 'n swanesang gewoonlik? Kies jou antwoord uit die volgende moontlikhede en skryf net die letter van die regte
  antwoord neer. 
 | 
 |
| 
   | 
  
   
A. 
 | 
  
   
'n eerste optrede
  (debuut) 
 | 
 
| 
   | 
  
   
B. 
 | 
  
   
een van baie
  optredes 
 | 
 
| 
   | 
  
   
C. 
 | 
  
   
die optrede van 'n wenner 
 | 
 
| 
   | 
  
   
D. 
 | 
  
   
'n finale optrede 
 | 
 
| 
   
5. 
 | 
  
   
Susan word in die gedig met 'n eend asook met 'n swaan vergelyk. Dis 'n verwysing na die verhaal van die lelike eendjie wat in 'n pragtige swaan verander het. Wanneer gedurende die aand was Susan
  Boyle 
 | 
 |
| 
   | 
  
   
5.1 
 | 
  
   
'n
  eend? 
 | 
 
| 
   | 
  
   
5.2 
 | 
  
   
'n
  swaan? 
 | 
 
| 
   
6. 
 | 
  
   
Wie word ook
  in die gedig met eende
  vergelyk? 
 | 
 |
| 
   
'We’re all 
when said and sung on the same page'  | 
 ||
| 
   
7. 
 | 
  
   
all 
 | 
  
   
Na wie verwys all
  (almal) in die konteks van die gedig? 
 | 
 
| 
   
8. 
 | 
  
   
said 
 | 
  
   
Wat het al drie
  beoordelaars ná Susan se optrede gesê? 
 | 
 
| 
   
9. 
 | 
  
   
sung 
 | 
  
   
Watter liedjie het Susan
  Boyle tydens die kompetisie gesing? 
 | 
 
| 
   
10. 
 | 
  
   
page 
 | 
  
   
Vir watter sangeres met die van Page het Susan skynbaar
  groot bewondering? 
 | 
 
Dinsdag 11 September 2018
10 VRAE OOR Susan Boyle deur Joan Hambidge
Etikette:
10 vrae oor ...,
Gedigte
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)

Goeie middag. Kan U asb vir my die antwoorde op die vrae stuur? Baie dankie. botha.gerda@gmail.com
AntwoordVee uit