1.
|
Hoe maak Corli 'n gek van haarself toe
sy die drieling die eerste keer ontmoet?
|
|
2.
|
Hoekom gaan Corli na die De Beers se
aantrekkamer toe?
|
|
3.
|
Wat doen sy daar wat Gouelokkies ook
gedoen het?
|
|
4.
|
Wat doen Corli vir 'n ekstra inkomste?
|
|
5.
|
Wat doen Corli se ma vir 'n ekstra
inkomste?
|
|
6.
|
Wat het van Corli se pa geword?
|
|
7.
|
Waar sal Corli-hulle die drieling
moontlik gereeld in die toekoms sien?
|
|
8.
|
Kristen kritiseer die diens wat Corli
by die restaurant lewer. Watter klagte het sy oor
|
|
8.1
|
die melkskommel?
|
|
8.2
|
die vleis?
|
|
8.3
|
die eetgerei?
|
|
9.
|
Sê na watter karakter in die verhaal
die volgende beskrywings verwys:
|
|
9.1
|
Die arrogantste van die drieling
|
|
9.2
|
Baie lief vir bak
|
|
9.3
|
Woon nie in die sekuriteitskompleks
nie
|
|
9.4
|
Hou van mooi bene
|
|
9.5
|
Eet graag koek
|
|
9.6
|
Bring ure in die gimnasium deur
|
|
9.7
|
Weet wat orals in die
sekuriteitskompleks aangaan
|
|
10.
|
Wie is die volgende fantasiekarakters
in hierdie verhaal, en hoekom?
|
|
10.1
|
Aspoestertjie
|
|
10.2
|
die drie bere
|
Woensdag 12 September 2018
10 VRAE OOR Aspoestertjie en die drie bere deur Nelia Engelbrecht
Etikette:
10 vrae oor ...,
Kortverhale
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking