Pas die inligting in die tabel by die korrekte
syfer/tydverwysings in die woordwolk.
1.
|
Caro neem soveel
minute om te stort
|
2.
|
Betsie en Dirk se
troue na die skole gesluit het
|
3.
|
Soveel sterk
spelers is in die krieketspan
|
4.
|
Caro is soveel
jaar al weg uit die skool uit
|
5.
|
Caro dink dit oor
die dag wat voorlê
|
6.
|
Betsie en Caro
werk aan state
|
7.
|
Caro sien Betsie
as só 'n vriendin
|
8.
|
Nabeel kom tydens
hierdie pouse na Caro toe
|
9.
|
Salome en Marcia
|
10.
|
Soveel maande
lank ken Steyn en Salome mekaar
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking