Woensdag 26 September 2018

10 VRAE OOR Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster: Hoofstuk 7 (2)

Dui telkens aan wie die spreker in die volgende aanhalings is.

1.
"Vooruit gereken is dubbeld gereken."



2.
"hierby laat ek my nie betrek nie"



3.
"Ons hou dit klein, maar ek sal graag vir jou en Steyn daar wil hê."



4.
"Jy kan nie namens my besluite neem nie ..."



5.
"Moet ons ander vanmiddag by die oefening wees?"



6.
"waag dit en ek dons julle op"



7.
"Moenie jou onnodig bekommer nie."



8.
"George is ongelukkig in die span en sê dat jy hom daaroor uit die span wil laat."



9.
"Dit help natuurlik niks dat Juffrou 'n ... juffrou is nie."



10.
"Ek sal sorg dat elkeen een kry wat pas."






Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking