Donderdag 06 September 2018

10 VRAE OOR Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster: Hoofstuk 11 (1)


1.1
Watter opmerking van Kulani laat Caro heftig reageer?
1.2
Hoe hanteer Caro hierdie situasie?
2.
Hoekom reageer die seuns so uitgelate op Gawie se opmerking teenoor Nabeel dat hy ernstiger moet begin boul?
3.
Waarvan beskuldig Caro vir Paul Thompson as hy met haar kom praat?
4.
As Paul Thompson met 'n vaart by die hek uitjaag, ervaar Caro 'n _____. (Haal die drie opeenvolgende woorde uit die teks aan.)
5.
Caro se wraakplan het behels dat sy Steve dwing tot boetedoening. Watter positiewe gevolg sou dít dan vir Caro inhou?
6.
Salome probeer by Betsie uitvis oor die uitnodigings na haar troue toe. Wat gebeur tydens hierdie episode dat Salome die vertrek verlaat?
7.
Volgens Ou Dok moet Caro heel eerste vir _____ en _____ vergewe.
8.
Watter raad gee Ou Dok vir Caro oor Steyn?
9.
Hoe voel Ou Dok oor Caro se besluite en optrede oor die krieketsituasie?
10.
Steyn vind uit dat Caro sonder hom gaan besoek aflê het op die plaas. Onder watter voorwendsel het Caro vir Ou Dok kom besoek, volgens hom?






Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking