Woensdag 19 September 2018

10 VRAE OOR Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster: Hoofstuk 2 (2)

Vul die ontbrekende woorde uit die woordwolk in.

1.
Salome stel baie belang in _____.

2.
Caro bied _____ as vak aan.

3.
Die skoolhoof se van is _____.

4.
_____ is die antagonis teenoor Caro, die protagonis.

5.
_____ ontmoet haar krieketspan in die skoolsaal.

6.
Die kaptein van die krieketspan se naam is _____.

7.
Caro raak betrokke by _____ se lotgevalle.

8.
Meneer _____ is Caro se voorganger.

9.
_____ maak 'n wrede opmerking teenoor Lauren.

10.
Dis duidelik dat _____ nie self krieket speel nie.




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking