Dinsdag 18 September 2018

10 VRAE OOR Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster: Hoofstuk 1 (2)


Lees die volgende paragraaf deeglik deur en vind die ontbrekende woorde in die woordwolk:

Die hoofkarakter van Die driehoekige sirkel, Caro _____, keer terug na die skool en dorp waar sy jare gelede skoolgegaan het. _____ Palmer kom bied vir Caro koekies aan op pad na haar woonstel toe. Sy is oorgewig omdat haar _____ haar probleme met kos probeer oplos. Steyn _____ is die Wiskundeonderwyser. Betsie _____ is mollig en het 'n borrelende geaardheid. Sy is verloof aan _____. _____ het 'n beeldskone gesig, maar haar blou oë is yskoud. As sy van _____ praat, word Caro yskoud. Terug in haar woonstel luister Caro na die mooi stem van Dana _____. Betsie voel baie sterk daaroor dat leerders 'n _____ moet hê.




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking