Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.
1.
|
Tant Molly sien
dat Caro baie knap in die kombuis is.
|
|
|
2.
|
Caro dink dat
tant Molly nooit bewustelik vir Steyn 'n vrou sal soek nie.
|
|
|
3.
|
Ou Dok woon op
die plaas sedert hy en sy vrou se egskeiding.
|
|
|
4.
|
Steyn was in Port
Elizabeth skoolgegaan.
|
|
|
5.
|
Caro wen vir
Steyn as hulle twee die oggend saam gaan draf.
|
|
|
6.
|
Steyn wil nie
motorhekke insit nie, want die vlakvarke verniel die hekke.
|
|
|
7.
|
Ou Dok onthou
Caro goed, want hy sal nooit haar ysblou oë vergeet nie.
|
|
|
8.
|
Salome nooit vir
Steyn en Caro om saam met hulle te kom braai.
|
|
|
9.
|
Volgens tant
Molly was Salome al verskeie kere op die plaas.
|
|
|
10.
|
Die plaasmense
geniet dit baie as Caro vir hulle op haar blokfluit speel.
|
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking