Woensdag 26 September 2018

10 VRAE OOR Boekmerk van Marlize Joubert

1.
Uit wie se perspektief word die gebeure in die gedig beskryf?
2.
Watter woord in strofe 1 dui aan dat ons hier moontlik van laerskoolkinders lees?
3.
Ons lees van "die waterspieël van 'n klipvloergang". Wat dui "waterspieël" van die klipvloer aan?
4.
Watter herinnering kom by die persoon op as sy die woelige kinders dophou?
5.
Wat beteken dit om te mor?
6.
Wat is die "toentertyd" in strofe 3?
7.
Daar word na drie skoolvakke in strofe 3 verwys. Watter drie vakke is dit?
8.
Van watter blom se soet geur lees ons in die gedig?
9.
Watter voëlsoort word in die gedig genoem?
10.
Waarmee word die einde van elke periode aangekondig?



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking