VERKLEINWOORDE
Selfstandige
naamwoorde wat op –d en –t eindig, neem gewoonlik –jie in die verkleiningsvorm.
hoed
|
hoedjie
|
pot
|
potjie
|
kat
|
katjie
|
MAAR:
boet
|
boetie
|
pad
|
paadjie
|
gat
|
gaatjie
|
vat
|
vaatjie
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking