VERKLEINWOORDE
Meerlettergrepige
selfstandige naamwoorde wat op –ing en –ang eindig, verloor die –g en neem –kie
in die verkleiningsvorm.
|
lening
|
leninkie
|
|
koning
|
koninkie
|
|
piering
|
pierinkie
|
|
piesang
|
piesankie
|
|
heining
|
heininkie
|
|
doring
|
dorinkie
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking