edupage cc
Woensdag 01 Augustus 2018
Taalvaardigheid: VERKLEINWOORDE
VERKLEINWOORDE
Selfstandige naamwoorde wat op –m eindig en meer as een vokaal vooraf het, neem gewoonlik –pie in die verkleiningsvorm.
riem
riem
pie
boom
boom
pie
stroom
stroom
pie
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Nuwer plasing
Ouer plasing
Tuis
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking